Product Description
SALE - Spring deur Fanie Viljoen
Author: Fanie Viljoen
Format: Print
Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beindruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red?
Rudi en Steven maak 'n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om 'n meisie te probeer beindruk.
Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry selfs 'n bynaam - die Vidiote.
Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het planne.
Opwindende planne. Gevaarlike planne.
Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef...
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.