Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal Leerdersboek 2
Author/s: Ronél Gouws and Marianne Peacock
Die Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal is ‘n reeks wat die kurrikulum vir Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language (0548) ten volle ondersteun. Die materiaal bied al die inhoud wat leerders in die laaste twee jaar van hul studies moet dek voordat hulle die finale IGCSE eksamen kan skryf.
Die Leerdersboek bestaan uit drie afdelings:
Die materiaal is geskryf deur twee ervare onderwysers wat tans die eksaminatore vir IGCSE Afrikaans Tweede Taal is.
All prices are in ZAR Copyright © 2008-2024 SA School and Office Supplies (Pty) Ltd - Reg. No. 2019/392622/07. All rights reserved. Sitemap |